Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(V1)
Die dagbreek
ruk my uit mekaar uit
en die nag smeek
vertel my net die waarheid
en ek vra
of jy ‘n held kan wees

Sal jy, vir my
‘n held kan wees

(V2)
Ek wag maar
ek kan nie langer wag nie
‘n Slag swaar
ek het nie meer die krag nie
en ek vra
of jy my held kan wees

Sal jy, vir my
‘n held kan wees
Sal jy, vir my
‘n held kan wees

(B1)
My hart is net so breekbaar
Soos jou gemoed
Selfs helde kort soms redding
teen ‘n spoed

(OC)
Sal jy, vir my
‘n held kan wees
Sal jy, vir my
‘n held kan wees

Sal jy, vir my
‘n held kan wees
Sal jy, vir my
‘n held kan wees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Fantasties
Ek's eenvoudig mal hieroor! "Sal jy vir my 'n held kan wees...." Dis regtig baie mooi, verseker 'n gunsteling, mooi gedaan!
8 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 22 ure oud


!!!
Ek hou sommer BAIE hiervan!!
Good work!!!
8 jaar 11 maande 21 ure oud



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar