Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Oppad flits kosmosse verby
in ñ surealistiese blur
van amper-kleur

slaptjips se geur
(nog van die laaste pitstop wat ons kon inkry )
hang nog rond in my brein se fur .

Gedagtes val impromptu in plek
soms grys soos ons roadtrip se teer
soms deurmekaar bont
soos die amper-kleur van my truspieëltjie se kosmos .

Oppad word daar eksperimenteer
met woorde sommer ront en bont
vry van ingebore voorbehoud en sommer lekker los .

Namakwaland se blomme strek
ver ver verby oë se lek
verder selfs tot andekant horison se plek .

ñ Masker kan dalk ñ gesig bedek
maar ñ hart se drek
drive jou afterall steeds freakin gek .

Oppad rus jou hand in my hand
is jou en my se maskers af
is saamwees se saadjie geplant .

En dis nie die einde nie .


( 09/05/2015 18h20 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bravo
Knap gedaan julle twee.
4 jaar 9 maande 1 week 1 dag 1 uur oud


***
Mooi voordrag, Willie, van Rudi se interessante gedig met 'n klompie moderne Afr? woorde.

Van kosmoswêreld [jy kry dit mos nie in die Kaap nie] tot Namakwaland is nogal 'n lang rit en gee mens sekerlik baie tyd om lekker los te dink. Laat my so half aan Koos Dup se liedjie dink waar die naald "net so links van nul" [of so iets] bly lê -- "en ek maak net soos ek wil".
4 jaar 9 maande 1 week 1 dag 3 ure oud


Improntu
baie goeie voordrag Willie .. puik gedig Rudi
4 jaar 9 maande 1 week 1 dag 9 ure oud



BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar