Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Joolkoninin
Ek moet vir jou se
Joolkoningin
Dat ek jou wil he
Mooiste blom van Pretoria
Jy wat die goue kroon dra
Ek het uitnodigings bedank
Om by jou te wees
Klasse gebank
Om Gibran vir jou voor te lees


Refrein:

Joolkoningin, ek het jou lief
Joolkoningin, jy behandel my stief
Joolkoningin, ek het alles gelos
Joolkoningin, om agter jou aan te dros



Joolkoningin
Bloeiseltjie wat bot
Joolkoningin
Op jou bloupers vlot
As jou lippies so soentjies blaas
Begin my kop weer raas
Want liewe ouers elke aand
Speel ek viool in die kou
Is ek dan verwaand
As ek my liefde verklaar aan jou

Joolkoningin
Ek het als probeer
Joolkoningin
In uniform gemasjeer
Soos 007, ene James Bond
Gesoek na jou sagte mond
Soos 'n wha-wha-wha, Tarzan-aap
Jou in my arms opgeraap
Maar al wat jy kan sien
Is 'n verstrooide mr Bean



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar