Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende








 Tussen jou oë en die hemel blou
storm my gedagtes onbeheerbaar flou
dis soentjies en drukkies en . . .
aai die stoutste gedagtes onder die son

in jou hemel oë van blou
wil ek al my liefde teen jou knus
vertroetel dit tot vrolikheid
seël dit sag met jou kus

in jou hemel oë van blou
weet ek my hart is versot op jou
jy is die man wat aan my drome bou
wat my oor en oor in jou arms hou

as ek diep in jou oë wegsink
word my woorde ’n fluistering
my liggaam besit ’n gejaagde hunkering
na die warm liefde van jou hart.




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

jy smoor my woorde
weereens n baie groot dankie oom Willie, xxx.
3 jaar 4 maande 3 weke 6 dae 10 ure oud



LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar