Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vers 1:
Ek onthou jou trane rol
Sop nat oor jou wange vol
Die mis roep die huil nader
Jy loop weg en ek bly staan

Jou hart se jy's vol seer vanaand
Is dit nie wat ons wou keer daai aand?
Ek wil he jy moet weet, nie net jy het seer
Huil en alleen voel wys alweer gesig vanaand

Koor:
My liefde huil vir jou vanaand
Verlange roep jou naam elke aand
Kom laat die huil weer opdroog
Jy's die ritme van die mooiste liefde

Kan ons nie maar die dinge laat staan?
En vir mekaar lief wees in Sy naam?
Kom laat die huil weer opdroog
Jy's die ritme van die mooiste liefde

Vers 2:
Nou dat trane weer kon kom tot einde
Kan jy weer dink oor mooi, bly myne
Hoekom vrede uitstraal bo kwaad
En wees weer my liefdes maat vanaand

More is slegs n lening van die Grootste
Met die doel om na vrede te bly strewe
Ek sal jou hartklop goeie redes gee
Jy's die ritme van die mooiste liefde

Koor:
My liefde huil vir jou vanaand
Verlange roep jou naam elke aand
Kom laat die huil weer opdroog
Jy's die ritme van die mooiste liefde

Kan ons nie maar die dinge laat staan?
En vir mekaar lief wees in Sy naam?
Kom laat die huil weer opdroog
Jy's die ritme van die mooiste liefde

Kan ons nie maar die dinge laat staan?
En vir mekaar lief wees in Sy naam?
Kom laat die huil weer opdroog
Jy's die ritme van die mooiste liefde

Kom laat die huil weer opdroog
Jy's die ritme van die mooiste liefde

© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jy's die ritme
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Deure projek
4 jaar 10 maande 1 week 3 dae 19 ure oud



Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar