Musiek & Lirieke

Titel: kom dans
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy’s hoogs ontvrede,
En wat is die rede?
Die toekoms, die hede,Die verre verlede…

Kom dans, kom dans,
Kom dans saam met my,
Kom dans saam met my, en dan is ons vry…

Wat is die rede,
Vir oorlog bo vrede?
Die toekoms, die hede,Die verre verlede…

Kom dans, kom dans,
Kom dans saam met my,
Kom dans saam met my, en dan is ons vry…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar