Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Klaar. Verby. Beurt is beurt.
Die dood.
Hier op Woes kom hierdie faset van onse lewe van tyd tot tyd, op in die bydraers se skrywes.
Die meeste kere verby ek dit. Lees ek dit nie, bloot omdat dit negatiewe skrywes is; morbied, miskien verwytend, miskien self bejammerend.

So ’n houding is nie mooi nie en ek vermy dit.

Nicolette se skrywe het my oog getref, juis oor die mooi daarvan.
Die mooi en die dankbaar en versoenbaar en ook effe spyt wat sy as afsluit woorde aanwend.

Hierdie werk moet meer as eenkeer gelees word om die waarde daarvan in te sien en dalk van toepassing te maak.

Dit is in mooi taalgebruik ’n meesterlike poëtiese ode . . .
Aan die dood.

Baie dankie
Willie F van Tonder
2013/05/04



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

BUIGING
So bly ek het nou kom sit om te luister.Dankie vir julle mooi en onbaatsugtige bydraes wat julle op Woes maak. Dit is kos vir die siel...
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae oud


***
Ja-nee, Willie -- ek stem heelhartig saam met Nicolette oor jou aanbieding.

Ek het vroeër haar treffende gedig 'n paar keer gelees -- regtig kos vir die gedagte -- mooi Nicolette!
4 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 9 ure oud



Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar