Weergawe: 1
Aantal woorde: 43
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 06 Jan 2015
na middernag
ek uiloog
(alweer)
my gedagtes
- hoehoe -
‘wyl wolf
se honger huile
saam jagse jakkals giggels
backup vocals doen.
Ek wens
die krrrrrrrrrrieke
en muzzzzzskiete
wil nou sharrrrup
sodat ek ook
soms my drome
goodnight kan soen.
Lees ander lirieke deur sneeuwolf
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die liriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie liriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur neels claasen
Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word