Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende








Jou lag ego
in die gange van my hart

en teen sononder
pluk ons sonneblomme
langs n onbekende pad

en wonder ek
hoe’s dit moontlik
om soveel vreugde
in so n kort tyd
in te pas?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hel
dit moet n rekord wees.
MInute na ek die skakel gedeel het,is hy reeds opgeneem..en reeds gedeel!!!!!!!!!!!!
wow.

Baie dankie...
ek waardeer.
4 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 6 ure oud



KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar