Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jou gelaatstrekke is
legkaartpaaie van gister
kraaispore wat slingerpad
velpatrone trap

Die lewenslegkaart se uurglas
het jou in tyd vasgevang
blokkies-menswees
gemeet en gepas
psigies en fisies voltooi
jy, prentjiemooi

word die legkaart opgebreek
onder sooie versteek
is gister se legkaart
net nog ‘n hopie
met verwelkte blomme op
môre, vergeet



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Baie baie dankie vir die mooi voorlesing - pragtig gedoen.
5 jaar 6 maande 1 uur oud


legkaart
Dit is sowaar n pragstuk en se raam en voorlees is net so pragtig.
5 jaar 6 maande 16 ure oud


spore
Knap gedaan julle tweetjies.
5 jaar 6 maande 18 ure oud


legkaart spore
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die LEGKAART projek.
5 jaar 6 maande 20 ure oud



Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar