Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die ontdekkingstog van God is geheel
dit trek ons lewens saam
Sy padtekens is ooglopend
na die regte koers
Sy kaarte van die lewe is opreg
paaie na ware vreugde
Sy aanwysings is eenvoudig
maklik om te sien

Koortjie:
God se woorde kleef deur die lug
van sonsopkoms tot sonsondergang
skei deur ys
brand deur woestyne
verwarm harte
God se woord is beter as diamante
lekkerder as aarbeie in die lente
dit waarsku oor gevare
ontdek skate, wys die weg

God se liefde en vreugde is waar
en sal vir ewig vasstaan
Sy genade is vir altyd sonder blaam
Sy reputasie is soos pure goud
met ‘n lewenslange waarborg
Sy besluite is almal akkuraat
tot die nste graad

Herhaal koortjie:

Slot:
vee skoon ons swartbordwoorde
hou ons weg van sonde
laat ons ophou dink ons kan U werke doen
gee ons die vreugde, gee ons die vrede
gee ons die liefde van U woorde

@ D.H. Pienaar, geregistreer by SAMRO

(Ek laai my Engelse weergawe, want ek kon nog nie die Afrikaanse opname bekostig nie!)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Woord
Weereens pragtige woorde en musiek!
9 jaar 2 weke 6 dae 4 ure oud



BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar