Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sy’s die girl wat alleen laatnag stap
Sonder ‘n ou aan haar kant
Maar sy is fine
Ja, sy fine

Die trane rol vanaand oor haar wang
Want die eensaamheid begin haar vang
Maar sy is fine
Ja, sy is fine

En sy hardloop in ‘n rigting wat haar hart nie kan sien
En die donker van verlede sê dis wat sy verdien...
En sy breek daar in stukke neer
Want die lewe raak te veel
Maar sy is fine
Ja, syis fine

Sy’s die girl wat self haar entrance betaal
En sy gaan geeneen vir haar laat vertel
Want sy is fine
Ja, sy is fine

Maar vanaand het iemand tot haar deurgebreek
En haar bestaan net daar in twee geskeur
Maar sy is fine
Ja, sy is fine...

En sy hardloop in ‘n rigting wat haar hart nie kan sien
En die donker van verlede sê dis wat sy verdien...
En sy breek daar in stukke neer
Want die lewe raak te veel
Maar sy is fine
Ja, syis fine

Her looks can be decieving
Haar oë kan jou mislei
Jy sou haar nie eers ken nie
As jy net bietjie dieper kyk

En sy hardloop in ‘n rigting wat haar hart nie kan sien
En die donker van verlede sê dis wat sy verdien...
En sy breek daar in stukke neer
Want die lewe raak te veel
Maar sy is fine
Vir die wêreld daar buite is sy fine



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar