Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Kleine kind, kleine kind,
G'mar Chatimah Tovah.
Jy's gevind aan 'n kruis my kind.
Aan 'n kruis op Golgota.
Naamgenoot, naamgenoot,
jou Oupa is so trots op jou.
God is groot in sy verbond genoot,
in sy verbond van ewige trou.


Refrein:

G'mar Chatimah Tovah,
G'mar Chatima Tovah-a-a-a, a-a-a, a-a-a-a-ah.
Heerlikheid van God Abba!
Shekinah, Shekinah, Shekinah.


Kleine seun, kleine seun,
Jou ouers het beloof.
Jou te leer van God's redding my seun.
Van God's redding deur die geloof.
Eersteling, dopeling,
Schalk, Gerhardus, Greef.
Rein water as 'n teken dopeling
'n Teken, ons Verlosser leef.

 
My gebed, nageslag:
Mag jou naam vir ewig staan.
In die boek van die lewe, nageslag.
Van die lewe se hemels bestaan!


(G'mar Chatimah Tovah is hebreeus en dit beteken:
"Mag jou naam vir ewig in die boek van die lewe staan".
Shekina beteken: "Heerlikheid van God".



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar