Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Balsaal inspiraise
Opwindende sensasie
Halusineer ek, of dans my droommeisie met my
Ons swewe oor die vloer
Haar groot oe wil skalks na my loer
En ek wonder
Voel sy ook, die magnetisme tusen ons?


Refrein:

Meisie in my arrms,
Ek hoor klokke en alarms
Ek koester die kans
Om met jou te dans, dans, dans
Meisie van my drome
Die liefde oud soos bome
'n Ewige ritme
Wat deur ons are pols, pols, pols
En vanaand, wens ek vir 'n Rolls, Rolls, Rolls,
Royce, om jou huistoe mee te vat!



Lank smag ek na die kans
Romanties met haar te dans
En toe ons oe ontmoet, weet ek sy behoort aan my
Ek gesels ongeerg,
Bietjie flankeer, bietjie terg
En ek wonder
Voel sy ook, die tinteling in ons aanraking?


My kop tol van haar geur
As die ritme ons meesleur
En ek trek haar nader, saggies nog nader aan my
My mond soen haar hare
Ek droom van saamwees jare
En ek wonder
Voel sy ook, hoe tere hartstog opwel en kook



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar