Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

V1
Ek mis jou minder en dan
Sal die kaap se wind gaan le
In die palm van jou hand
Kry jy als wat jy wil he

V2
Ek mis jou minder en dan
Sal die son net vir jou skyn
Al jou grootste vrese gaan
In n oogwink daar verdwyn

PC
Ek mis jou minder en dan
Mis ek jou weer
Ek mis jou minder en dan
Mis ek jou meer

C
En die sekondes tik op die uur verby
Aande voel n leeftyd vir my
Ek wens ek kon jou meer vergeet
Soos jy my minder onthou
Minder en meer vir jou
Minder en meer vir jou

V3
Ek mis jou minder en dan
Sal die aarde stil gaan staan
In die dieptes van jou oë
Is my hart vir jou geraam

PC
Ek mis jou minder en dan
Mis ek jou weer
Ek mis jou minder en dan
Mis ek jou meer

C
En die sekondes tik op die uur verby
Aande voel n leeftyd vir my
Ek wens ek kon jou meer vergeet
Soos jy my minder onthou
Minder en meer vir jou
Minder en meer vir jou

V3
Ek mis jou minder en dan
Sal die aarde stil gaan staan
In die dieptes van jou oë
Is my hart vir jou geraam



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sjoe
Ek wens ek kon dit hoor? Jy het regtig 'n slag met woorde Johan..
8 jaar 10 maande 1 week 3 dae 4 ure oud


....
Nice!
Hou hiervan... Keni van akoorde, maar sal love om te hoor hoe die musiek saam die woorde vloei.
Well done!
8 jaar 10 maande 1 week 4 dae 1 uur oud


Ek wens ek kon dit hoor, ek hou baie hiervan
Ek wens ek kon jou meer vergeet
Soos jy my minder onthou
8 jaar 10 maande 1 week 5 dae oud


STUNNING!
Shoe! mooi verwoord!!!! ver-sing!!!
8 jaar 10 maande 1 week 5 dae 20 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar