Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende








 hier waar my gedagtes
tolbos dwarrel deur my
psige se enkel-ruimtes
wyl my liefde alfabet
oor wasemruite trek

skryf ek aan jou my lief
‘n minnebrief met
slegs my asem as ink
om nederig dankie te sê
met die ritmiese polsing
van my bloed
vir jou liefde so teer

mag die Vader jou behoed
in genade so wyd omvou
sodat elke stofspoor deur
jou voete in my hart getrap
vir ewig versteend mag bly
jou liefde my pad
telkens helder sal verlig



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Minnebrief
Baie dankie vir hierdie pragtige voordrag Willie, ek waardeer baie
4 jaar 5 maande 5 dae 13 ure oud



Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar