Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Het nieuwe woord voor 2014 door Dikke van Daele en my verering daarvoor in myn nieuwe taal : “ Holafrilands”

Net soos de kwaaie stille mymering
van de wind door de fluitjiesriet
is de luide stille mummel
met net de beweeg van de lippe
maar de weerklank
laat Adam na buite spring
vanuit zyn Koningstoel
en met onskuldig versug
verdrink in de sonde

Mummelaar O’ Mummelaar
met je soete heuning verleiding
wyl net beweging de stilte verbrokkel
totdat magtig O’ magtig Simson
blind van uitgestoke oog
sy arms om de pilare slaan
en de vondasie van de tempel
verkrummel

Mummelaar O’ mummelaar
met je stille lipuitlokking
laat Koning Dawid
zyn egte vrind na de war stoor
om self te knak
voor de onweerstaanbaar
van je uitlok lied

Mummelaar O’ Mummelaar
swygend in je beweging
maar dansend
met de diepste geheim
van oorheersing en
manupilaas

Mummelaar O’ Mummelaar
met je dans en je verlei
kan ik de golwe niet demp
maar wel myn seile
versteld om my bootje
in je soete hawe te anker
en dan skommelend
je weldoen en
soete luidlose
musiek te dansen

Mummelaar O’ mummelaar
je laat my krummel en verswak
je swygend mummel knak myn knieg
Je mummel-mummel-mummel
plaas my neer
verstil my maan
verskiet myn ster en
leg my neer in de moot
van je soete wieg

Willie F
2014/08/09

Uit my glansbladbundel:
“Die stilte van jou Lied”
Maar -
Niet vir algemeen te bekyke
Ik dank je wel



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Uitstekende gedig, Willie -- ek dink jy breek nieuwe grond hiermee -- ook met die taal.

Mooi bly maar mooi -- ek praat van die groen skoentjies, pas so mooi in die prentjie...
5 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 9 ure oud


mummelaar
Oe dis pragtig Willie, so verskriklik mooi.
5 jaar 3 maande 4 weke 1 uur oud



Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar