Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die wolke hardloop gou verby – en probeer die sterre koop

Die maan dui die lang pad aan - terwyl hy deur die vlaktes loop

Ek worstel met my woorde - hoe om hulle uit te le – my hart wil jou he
In my manier probeer ek se - my hart wil altyd langs joune le


Die son se kwas verf Kakamas - met ‘n hitte wat veraai

Dis ‘n lang pad terug - van die ou suid wes -tot tuiste in die baai

My maag hy droom oor boerekos – ‘pleks van ‘n garage pie – vol sooibrand gelaai.
En jy my dier - ek wil weer vir jou se = my hart wil altyd langs joune le


Bridge / solo

Die stuurwiel wys die wiele - die pad na jou adress

My kop hy sing oor liefde - met ‘n sestien wiel orkes

Op maandag kom weer myle – wat vrydag terug sal ry = tot weer by jou sy
-en die meneer, hy sal weer vir jou se – my hart wil altyd langs joune le.

My hart wil altyd langs joune le.


Copyright: p e smythe april 2010-04-21. All rights reserved: pat@roynexmusic.co.za
Woorde Pat Smythe. Musiek Pat Smythe Keith Austin Graham Holloway



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hart le
oi, kwaai snit spyker! ht dit bje geniet
9 jaar 7 ure oud



Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar