Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek is die laaste wat myself sal verbind aan ‘n soort van helde-vereering.
Maar, kom dit by kinderlik eenvoudige erkenning, is ek die eerste is wat sal vermaan en sê:
“Stil, luister as die man praat.”
My musiek doen die praatwerk as ek juigende die lewens ekstatiese uitbeelding van hierdie werk van Vic bassuin.
Dit is die nederige, miskien selfs eenvoudige erkentlikheid en dankbaar teenoor die lewe wat hy ge-gun is en ten volle leef en geniet op hierdie Aarde wat die werk se groots omraam.
Luister en beleef saam met my.

Willie
2013/07/23



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Willie, baie dankie vir hierdie mooi gevoelvolle aanbieding -- ek hou so baie van die pragtige musiek wat jy gekies het, wat die stemming vir my so goed uitlig. Verder is ek totaal sonder woorde...
5 jaar 8 maande 1 dag 8 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar