Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(VERS 1)
Krag van bo, ons lewe saam op aarde
Niks sonder mekaar, in die hemel gerank
Haar gebede sal altyd gehoor word
'n Moeder na in elke kind se hart

En soos sy leef so sal haar kind
Wat sy voor vra sal God vir haar gee
Haar kruis wat sy dra deur haar lewe
Is alles alreeds voor betaal


(KOOR)
Haar siel 'n toonbeeld van vrede
'n Geskenk van God
Met haar kind in haar hart

Haar gees toonbeeld van die hemel
Neem die opdrag en leer dit aan ons
'n Stukkie hemel in ma, wat meer kan 'n kind voor vra?


(VERS 2)
Soos n engel eer gee aan die Koning
Op haar kniee kniel sy voor die Heer
So dra sy haar kind op na bo
Bid God's genade oor haar kinders neer

Rede tot lewe vir haar op aarde
Is om haar kind als oor God te leer
En dan was sy haar hande in onskuld
En weet dat sy die beste ma gewees het


(KOOR)
Haar siel 'n toonbeeld van vrede
'n Geskenk van God
Met haar kind in haar hart

Haar gees toonbeeld van die hemel
Neem die opdrag en leer dit aan ons
'n Stukkie hemel in ma, wat meer kan 'n kind voor vra?


(KOOR)
Haar siel 'n toonbeeld van vrede
'n Geskenk van God
Met haar kind in haar hart


Haar gees toonbeeld van die hemel
Neem die opdrag en leer dit aan ons
'n Stukkie hemel in ma, wat meer kan 'n kind voor vra?

'n Stukkie hemel in ma, wat meer kan 'n kind voor vra?
'n Stukkie hemel in ma, wat meer kan 'n kind voor vra?

© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hemel
Hierdie is voorwaar voortreflik en inspirerend gepen. Knap gedaan.
4 jaar 3 maande 1 week 2 dae 13 ure oud


ma
n prag ode aan elke moeder
4 jaar 3 maande 2 weke 12 ure oud



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar