Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

( Luister met oorfone om beste klank effek te verkry )

Hierdie is die eerste vers van my wat Arend sowat 'n jaar gelede getoonset tot 'n lied ....dus my klein begin !
Sedertdien is 11 van my verse al getoonset tot liedere en saam met www.freee-style.co za bekend getel tydens 'n gala-aand in Midrand sowat 3 weke gelede.....

Ons dubbel album '' Hande vol oktawe '' is nou vrygestel en te koop beskikbaar op bestelling.

Kontak my gerus by ammie.moon@yahoo.com vir navrae en bestelling.
Dankie vir al julle ondersteuning in die waarmaak van hierdie droom.....

Wat 'n voorreg om uiteindelik my dig-sange bekend te stel !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Naglied...
Sjoe, ammie, dis pragtig en voorspoed met verdere opnames en skryf!
8 jaar 3 maande 6 dae 18 ure oud


WOW
Ammiemoon. Dis MUSIEK soos die muses dit bedoel het. 'n Legende is gebore en word hopelik erken voordat sy dood is.
8 jaar 3 maande 4 weke 1 dag 8 ure oud


Naglied.
Oe Ammie dis so rustig roerend mooi.
Baie geluk met hierdie mooi droom.
Monty.
8 jaar 3 maande 4 weke 1 dag 14 ure oud


06 Track 6 - Naglied Vir Jou - Mp3
Ek sit mos met die dood in beide ore en sal nie kan kommentaar oor die musikale nie. Maar tog: Baie geluk en mag hierdie rigting vir jou sielsgenot dubbelhandig word!
8 jaar 4 maande 4 dae 3 ure oud


Hande vol oktawe
Oooo! Dit is pragtig verby!!
Hartlik geluk met jou 'klein begin' en julle dubbel album met so 'n besonderse naam . Mag julle nog baie groot hoogtes bereik.
8 jaar 4 maande 4 dae 6 ure oud


=)
sjoe dis baie mooi ammie...
8 jaar 4 maande 4 dae 9 ure oud


Naglied
Beeldskoon!

Baie geluk met hierdie vrystelling en vervulling van 'n droom.

Ek hoop jy / julle kry binnekort baie 'air time'!

AM
8 jaar 4 maande 4 dae 17 ure oud



Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar