Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Verklaar jou liefde aan my
Voor die perde horings kry
Fluister net weer in my oor
Dat ek jou steeds bekoor
Ek smag om dit te hoor


Refrein:

Se:   Ek is lief vir jou
        Die hele wereld moet dit weet
Se:   Ek is lief vir jou
       Jy mag dit nooit vergeet
Se:   Ek is lief vir jou
       Ons hoort vir altyd saam
       En noem my weer, so sag en teer
       Op 'n troetelnaam
       (fluistering)
       My Sonnekind, Purperwind, Wilderoos, Appelkoos,
       Fynbosgeur, Berghaanveer

       Noem my weer, so sag en teer
       Op 'n troetel, troetel, troetel, troetel, troetelnaam



Tokkel jou kitaar vir my
Ons liedjie maak my so bly
Blaas vonk in ons verhouding
As Tenoor en Sopraan sing
Van liefde wat wyer uitkring

Skink vir ons 'n glasie wyn
Op die swaaibank in die maanskyn
Hou my styf vas as ons dans
Streel oor my lippe se glans
En soen my onder die sterrekrans



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar