Weergawe: 1
Aantal woorde: 84
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 Jan 2012
want ek is lief vir jou meer as biekie
Ek wil jou vashou
Ek skryf vir jou n nuwe liekie
want ek is lief vir jou meer as biekie
en jy kan my maar kry
En as die maan ondergaan
en die son wil opkom
dan ry ons na die baai
saam met die witborskraai
En as die maan ondergaan
en die son wil opkom
dan ry ek met my blom
om by st Francis te kom
Lees ander lirieke deur Kritzglas
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die liriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie liriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..