Musiek & Lirieke

Titel: olke bolke
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

- vir 'n spesiale sanger na aan my hart

olke bolke riebeek stolke
olke bolke knor
ek like daai een cherrie sommer vreeslik baie
en ek smaak veral haar vuurrooi tjor

olke bolke riebeek stolke
olke bolke snor
ek soek daai lyfie in my lewe
maar miskien die een met die seegroen tjor

my probleem is eintlik dat ek nie kan kies nie
she loves me, she loves me not
wil nie een van hul vir ‘n drive vat
en dan’s die ander een vies nie
willie by die een kuier
en dan ruik die ander een rot

hoe kies ‘n mens dan nou eintlik, ek sê
as hul altwee so pragtig is
ek meen, die girls is ook baie nice, nê
maar die twee tjorre is wat mooiste is

olke bolke riebeek stolke
olke bolke snor
êrie cherrie chickenie cherrie
êrie cherrie chorts
olke bolke riebeek stolke
olke bolke knor
êrie cherrie chickenie cherrie
êrie cherrie chorts
êrie cherrie
chorts!

nou klop ek maar by albei aan
en hoop iemand maak oop die deur
eeney meeney miney mo
miskien like sy die blomme se geur

olke bolke riebeek stolke
olke bolke snor
êrie cherrie chickenie cherrie
êrie cherrie chorts
olke bolke riebeek stolke
olke bolke snor
êrie cherrie chickenie cherrie
êrie cherrie chorts
êrie cherrie
chorts!

© Delene de Wet



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar