Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende








 Ek sou alles vir jou t'rug wou gee...
Jou soene,
jou kyke,
jou geselskap,
jou spel,
jou foto's,
jou lag...

Maar sou dit my dan ongeskonde agterlaat?
Sou dit my onthou ontdoen,
my denke van jou wese ontdink,
my gedagtes van jou doen ontlaat?

In hierdie ondermaanse
is daar ongelukkig
geen knip en plak
in mense se geheues nie,
(miskien 'n knoppie vir die dupliseer),
maar as mens 'n nóg-funksionele brein besit,
is al die dinge van vergange
steeds vandag se groot verlange.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hoe
Baie mooi julle twee :-)
4 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 22 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar