Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1
Aantal woorde: 70
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 30 Dec 2015
stuur 'n warm gevoel deur my
van opgewondenheid ...
onthou ek vroeër vanaand
jou sagte kus op my mond
jou lippe het net effens geroer
ek het gehuiwer, net vir 'n sekond
jy het my laat ontspan, ontdooi
my mond het jou binnegenooi
my hart het gebons van geluk
toe jy my in jou arms toevou
en ek onthou ...
ek onthou
Maggie (kopiereg voorbehou)
Lees ander lirieke deur sneeuwolf
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die liriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie liriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur helna
Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.