Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie uitsonderlike werkstuk het my oog gevang.
Charmain kwyt haar meesterlik van haar taak.
Luister gerus

Dankie

Willie F van Tonder
2013/04/14



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Uitsonderlik! -- jou musiek, voordrag en die BAIE mooi gedig van Charmain*. Só goed om daarna te luister.
6 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 2 ure oud


Ontvlugting
Dit is uitsonderlik Sneeuwolf, baie mooi voorgedra, die uitsonderlike gedig van Charmain. :)
6 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 10 ure oud


Wat 'n eer, baie dankie!
Oom Willie, baie baie dankie!!! Wat 'n eer en 'n voorreg!! Ek sit hier woordeloos. Ek weet nie hoe om dankie te sê nie! Ek waardeer dit vreeslik en om dra die gedig so pragtig voor!! Uit my hart, baie baie dankie!!
6 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 11 ure oud



Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar