Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die son skyn dit reen, ou jakkals en sy wolfie gaan trou
Outenikwaberge, laat ons saam bruilof hou
Ek gooi die pannekoek en sy strooi die kaneel
Klein bergbokkie, jy het my hart kom steel (x2)


In elke waterplas wil sy kaalvoet staan
Sy skop my nat en lag dat haar oe traan
Dan vlug sy weg, ratse klein bergbokkie
En toe ek haar vang klop my hart tok-tokkie  (2)



Refrein:

Tok-tok-tok, tok-tok-tok, Outenikwa Afrika (x3)
Ons grondjie word geseen, wat kan ons dan meer vra
As die liefde, hier in Afrika?




Die son skyn dit reen, diamante in die gras
Die son skyn dit reen, ons harte skoon gewas
Die son skyn dit reen, en in haar serene oog
Blink 'n straaltjie blou van die reenboog



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar