Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

En in hierdie Mara-dag se gaan lê
as ons vanaand
weer die son gaan tatta sê
sal ons mekaar
soos nog nooit tevore, soen.

Want na sy rooibloed sak
wag opsaal
en rantsoen gaan pak.

As, my Lief,
dit volk en vryheid raak
word liefde
'n bysaak.

© Elizabeth Greef - 09/01/2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Patriot
Ag nee Wolfie, die musiek en jou voordrag is so hartseer-mooi,
amper pik ek nou meer as 'n traan!

Baie dankie SW, julle klompie Woes-vriende is Super!
6 jaar 1 week 2 dae 10 ure oud



Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar