Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




Herfs veroker ons oë
winter versneeu ons haar
ons lente lê vervloë
ons somer uitbaljaar

Ons kinders in diaspora
gekneld, dié land se vat
Londen, Cidney, Barcelona
einder verlange 'n eensame pad

Ons boompie se ringe
het verknoets uitgekring
die kern, rooi herrinneringe
in oumansbaard gestring

Ons dae word die stoep
ons nagte die maan
en in die Vleiloerie's uitgooiroep
bottelnek 'n wegkniptraan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bottelnek 'n wegkruiptraan...
Dis meer as net mooi;dit is sielsverrukkend! En wat 'n uitklopslot!
5 jaar 4 maande 3 weke 3 dae 22 ure oud



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar