Musiek & Lirieke

Titel: Retreat
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Mens moet maer met woorde
ronddobber op die diep see
stuifmeel op my voelers
vlinder heen en weer

Mens kan met akkoorde
die buitelyne inkleur
klankies op die kruine
van die diep blou see

Maar ek sien dat ek nie sien nie
ek voel dis voel verby
ek proe die diep geheimnis
van die Here hier by my

ek vra geen vraag meer nie
ek is en dis genoeg
my asem in my asem uit
sy Asem hier in my



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kommentaar
Hierdie liriek spreek tot diep in 'n mens se hart. Goed geskryf.

Vonnie
8 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 22 ure oud



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar