Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hartssake.
Dit is wat ons almal raak
Die komplekse en soms ook die onverstane van die lewe
Dit vat aan my en aan die meeste

Ek kan weereens maar net poog om hierdie bydrae te omraam

Baie dankie

Willie
2014/01/26



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nederig dankie, Willie. En dankie julle almal vir die mooi kommentaar.
Ek wil sommer namens almal vir Willie dankie sê dat hy altyd soveel moeite doen en met soveel erns en liefde vir die geskrewe woord, die rame om werk van digters sit. Ek dink nie aan myself as 'n digter nie, maar nou staan my raampie tussen julle s'n...? Waaaauw! Dankie Willie.
6 jaar 1 maand 1 dag 5 ure oud


sanet
Dit is darem maar pragtig voorgelees, Willie. En dis so 'n lieflike en opregte gedig. Baie mooi julle twee
6 jaar 1 maand 1 dag 11 ure oud


Sanet
ek se dit weer en weer, ongelooflik mooi.
6 jaar 1 maand 1 dag 15 ure oud


***
Baie dankie vir hierdie mooi aanbieding van so 'n pragtige vat-aan-die-hart gedig, Willie en Corina.
6 jaar 1 maand 1 dag 18 ure oud



Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar