Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sê dit as jy wil

Sê dit as jy wil
Sê dit nog net een keer vir my
Sê dit as jy wil
Sê dit nog
Nog een keer

Hiers ñ plek in my hart net vir jou
Vanaand wil ek jou styf vashou
maar my knieë word lam
Ek wag vir jou om dit te sê

Sê dit as jy wil
Sê dit nog net een keer vir my
Sê dit as jy wil
Sê dit nog
Nog een keer

Ek wil so graag my arms om jou vou
Hier diep binne my wil ek jou graag hou
Maar ek word so bang
As ek moet wag
Vir jou om dit te sê

Sê dit as jy wil
Sê dit nog net een keer vir my
Sê dit as jy wil
Sê dit nog
Nog een keer

Ek is so bly, ek het jou nou
Hier in my arms waar ek jou styf vashou
ʼn Lied in my hart, ʼn wip in my stap
Jy het dit vir my gesê
Whoa, whoa

Sê dit as jy wil
Sê dit nog net een keer vir my
Sê dit as jy wil
Sê dit nog
Nog een keer

Ek hoop jy verstaan, hoe ek voel
Wat jy vir my hart, my hart bedoel
Spandeer die aand
Fluister vir my nog net een keer

Ek hoop jy sien binne my
Die liefde wat ek graag bely
Mag die son op ons skyn
Die maan vir ons wink
As jy dit vir my sê

Sê dit net vir my
Sê vir my ek is die een
Gee jou liefde nou
Gee dit net vir my
Vir altyd, vir ewig
Vir ewig, vir altyd

Net vir my






Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar