Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Oh, Aha, Oho., waha, oho ho

Skool skoene klap, klap op die trap
Daar is ‘’n ritme in die gang
van die onnies maak my bang.

Oh, Aha, Oho., waha, oho ho
Ons giggel saam oor ‘’n grap
Skoene klap, klap op die trap

Oh, Aha, Oho., waha, oho ho
By die Padpatrollie is dit jolly jolly
Ons help ons vriende by die padpatrollie
Oh, Aha, Oho., waha, oho ho

Jy kief dude gly by my verby
Sorgloos skarrel ons as die klokke lui
Dis NW, SW, EBW en dan ‘’n uur
Van kuns en kultuur voor die klokke lui.

Ons drafstap oor die veld
Ek loer skelm vir die volgende Springbok held
Sy hare blink, sy glimlag so sag
Ek hoor hom lag … Hy is oulik verby.
Oh, Aha, Oho., waha, oho ho

Jy is my beste vriendin ons kan alles deel
Jou grappe sal my nooit verveel,
Vakansie tye is dit elke dag
‘’’n gespeel en lag
Oh, Aha, Oho., waha, oho ho

Oh, Aha, Oho., waha, oho ho
Skool skoene klap op die trap
Ons giggel lekker oor ‘’n grap
Oh, Aha, Oho., waha, oho ho



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ritme op die trap
Jip, ek stem saam met Kritzglas. . . 'n MP3 en daar klap die skoene op die trap!

Lekker dag.

Vonnie
7 jaar 6 maande 3 dae 6 ure oud


Ag lekker!
Ek soek net 'n mp3 - want dis duidelik jy het al n lekker wysie aan hierdie een. En dit kan net prettig wees.
7 jaar 6 maande 2 weke 1 dag 2 ure oud



Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar