Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



die jare waai soos sneeu in die wind

nog gister was ek 'n kaalvoetkind

in sagte sneeuval waar die jonkheid skuil

het ek my kleintyd vir 'n droom verruil



Vic Viviers
10 April 2014

Vir myself op my 80ste verjaarsdag.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Baie dankie Willie. Ek wens ek kon nog so lekker sing, maar ek oefen :)

Ja, sonder musiek is dit moeilik om te sing en die opname-apparaat en sagte ware was destyds maar eina, eina. Nogtans genotvol.
6 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 5 ure oud



Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar