Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Uit geskop op my pampoen kop
deur 'n sms van hel
Short en sweet
En baie kompleet
Ek het nie terug gebel...

Woorde. Patrick Smythe. Musiek. Patrick Smythe en Keith Austin.
Copyright and performance rights reserved. Samro Registered.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Soet Melk Kaas
Woorde wat diep tref. Net jammer daar is nie 'n opsie hier ingewerk, om ook te kan gaan luister nie.
8 jaar 9 maande 2 weke 2 ure oud


Soet melk
Baie 'nice' en die woorde oulik. Braaivleis,brandewyn en soet melk kaas net die regte ding!
8 jaar 9 maande 2 weke 13 ure oud


kort en sterk
die liriek is sterk genoeg om sonder musiek 'n gedig te wees
8 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 12 ure oud


cute
Cute gesing.. hoop jy kry daai boerevrou lol
8 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 17 ure oud



Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar