Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Lyrics – Patrick E Smythe: Music – Patrick E Smythe – Keith Austin:
SAMRO REGISTERED. Copyright Reserved


Die mense staan vol by die Royal Hotel
Hy speel die blues op sy guitar
Joe se vingers – hulle dans oor die snare
Maar sy hartseer kry nooit klaar.

Hy speel en sing terwyl die Bul met vlerke weer vir hom dubbel vodka’s koop.
Hy jawl, dop en dans en verbrou weer die kanse om die babbelaas mis te loop...

Ek sing hier oor die sloping van ‘n siel
Met die niks meer hoop om te lose!
Ek sing die, “Wipe your tears dry – say goodbye bye – Sorry vir jou Joe Blues”

Ja die, “Wipe your tears dry – say goodbye bye – Sorry vir jou Joe Blues...”

Toe kom daar ‘n bokkie, met die stem van ‘n engel
Wat die woorde sing met hom
Hy se, “My Ding – dis ‘n feit – jy kan sing!
Staan nader – Hey, Hey Jy!

Sy-se luister Joe – Moenie dink ek is easy
Moeilikheid sal jy maklik kry...
Ek is nie Jou Ding, en voor ons verder sing...
Jou Ma se – Hey,Hey Jy!’

Hy se - “Hey pretty baby - have you felt lovin’ lately – If you ain’t – I got some you could use”..!
But if you’d rather say no – Don’t be sad – Let it go – I’m just as happy when I’m singing the Blues”
As time goes by you’ll learn the reason why – without good loving we got nothing to lose.

Instrumental break and lead back in.
Hulle staan - sing saam, uit haar oe val
‘n traan
Sy voel die liefde diep in sy guitar
Liefde wat glans soos ‘n diamant
Wat se vir hartseer – jy’s nou klaar!

Sy se luister Joe – jy’t het keurse nou
You got a whole lot of love I could use...
Maar jy moet kies, of my liefde,
Of die duiwel in die bottle –
Of dis ‘Sorry vir jou Joe Blues’.

You’ve taught me how to cry, and I know the reason why...
Without good loving we got nothing to lose!

Ja - Jy moet kies, of die liefde -
of die duiwel in die bottel...
Ek is lief vir jou nou, Joe Blues!


SAMRO REGISTERED AND NOTIFIED



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sorry
mensig dis baie nice
6 jaar 4 maande 1 week 1 dag 20 ure oud


Tops
Al my punte Broer
Is dit nou 'n "once off"?

Jy is alreeds heel te skaars!
6 jaar 5 maande 1 week 1 dag 19 ure oud


*
Ek hoor al vir Valiant Swart met die een!
6 jaar 5 maande 1 week 2 dae 8 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar