Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar was ‘n reuse spookskip
met seeman om en dom
want kyk net na hul seile
dis elk geskeur en krom

Dus elkeen wat hom aangluur
sou duur vir dit moes boet
want sou hy jou betower
smeul jy in vuur se gloed

Refrein:
Matrose sonder kompas
en kaptein met baie wyn
so dans die spoke ligvoet aan
as son se straal verdwyn

Seeman, mas en anker
is deur die mag verslind
en waarheen al die skatte is
sou niemand ooit uitvind



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Spookskip
Mooi gepen.
4 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 9 ure oud


spookskip
Uitstekend
4 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 12 ure oud


Spookskip
Pragtig gepen.
4 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 14 ure oud


Spookskip . . .
dis lekker tong-in-die-kies. :D
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 9 ure oud


Spookskip
Pragtige werk!!
Ek soek al lank na my skip!!
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 10 ure oud


spookskip
Pragtig Evelyn
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 11 ure oud


spookskip
Puik geskryf!
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 11 ure oud


Spookskip
Ai man, dis lekker lig en vrolik. 'n Giggel tong-inni-kies gedig! Nee wat, jy mag maar weer komponeer.
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 13 ure oud


spookskip
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die KELDERS VAN DIE SEE projek.
4 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar