Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




Smoorheet op die vlaktes van Savanas
   Kreun ʼn windpomp in sy alleenheid
   tussen moë-geboë grashalms.

Swerf ʼn eensame reisiger
   ongeskeer, ongekam soos die veld
   gunter wat voor hom rek en agter.

Swerwensmoeg vir oralse oornagte
   hoop uitgestrooi deur die verte
   altyd sy grasvry ontneem deur miskiete.

Hy slaan die laaste druppel water
   die môremaal nie better
   in die môrestond.


Melodie.

Ek is ʼn eensame swerwer
   ek huil krok trane
   want nêrens kry ek krane
   om die dors, - te verweer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar