Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis die Saterdag skop
Ek sluk ‘n dubbel dop
Met ‘n stuk Boerewors daarby
My hart le swaar
Daar teen die Bar
Die blues sit diep in my
Toe loop daar in die sokkie
‘n blonde bomb bokkie
En skielik is die blues verby

Ek Wonder – Ja.. Ja Nee
Ek wonder my nou – kan iets gebeur
Hierdie Blond Bomb bokkie – Wil sy saam dans met my
Wil sy Rock en Roll in Afrikaans met my

My kop se Boet
Hiers lekkergoed
Sy’s pragtig mooi gebou
Sy’s ‘n ander tiepe Bokkie
Die blond bomb Bokkie
Hiers Kersfees hier voor jou
Sy’s die bokkie van die sokkie
Die Blue Jeans Bokkie
Dis wragtig nooit of nou

Ek Wonder – Ja.. Ja Nee
Ek wonder my nou – kan iets gebeur
Hierdie Blond Bomb Bokkie – wil sy saam dans met my
Wil sy Rock en Roll in Afrikaans met my


Instrumental

Ek se – My Pop
Kan ek vir jou koop
‘n Dop hier saam met my
Sy se – Ja my Bok
Ek’s lus vir ‘n dop –
‘n Dubbel sal ‘n soentjie kry
En as ek jy dans
Bestaan daar kans
Dat jou hart weer aan liefde lei

Ek wonder – Ja Ja Nee
Sy se vir my – Hier kan iets gebeur
Hierdie Blond Bomb Bokkie – Sy wil saam dans met my
Sy wil Rock en Roll in Afrikaans met my


Instrumental Bridge

My kop se stop
My hart se praat
My lippe se hip hooray
Sy wil saam dans – Sy wil saam dans
Sy wil saam dans met my
Sy wil Rock en Roll in Afrikaans met my x3

SAMRO Registered. Liriek: Patrick E Smythe: Musiek: Patrick E Smythe, Keith Austin, Graham Holloway.
Copyright Reserved.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sy wil rock en roll in afrikaans
oulik lekker hop my voet saam hierdie liedjie, dink ek nou aan die twist van ou dae oe lekker sou ek gejol het nou heheheh whoe wie
7 jaar 6 maande 2 weke 4 dae 20 ure oud


:-)
Oulik verby. Is dit oom wat daar sing?
7 jaar 9 maande 2 weke 4 dae 1 uur oud



Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar