Weergawe: 1
Aantal woorde: 46
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 11 Sep 2014
breek all wette
van musiek
en liriek
hulle slaan my oordromme
met goue bomme
hulle slaan my hoog en laag
hulle slaan my oog en maag
my kop draai
my lyf swaai
hulle vat my laag
hulle los my hoog
Joolblues 1988
Lees ander lirieke deur Tom Brown
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die liriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie liriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur neels claasen
Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word