Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(Vers 1)
'n Tydlose storie vertel die verhale
Die bekendste storie hier op Aarde
Kom wys 'n Man van geloof die paaie
Tot die laaste koms vir Sy nasie

Die kruis, opruis tot waar Hy verhuis
Is vir die volk deur Jesus mooi gewys
Hoe om lewe reg in Sy spore te stap
Tot die laaste koms vir ons eendag

Die verhaal sal altyd trane agterlos
Hy kom wys 'n tydlose storie vir ons


(Koor)
Hy seën Sy Kind met geloof so sterk
Om berge met een woord te verskuif
Alles vir die wat glo dat Hy't gesterf
Op die kruis en toe na die hemel verhuis

Hy seën die volk met 'n Heilige Gees
Om nooit hier alleen op aarde te wees
Hy ken nie iets namens bang en vrees
'n Tydlose storie vertel steeds God leef


(Vers 2)
As jy soek, sal Hy jou die nodige gee
As jy roep, stuur Hy stem oor die see
As jy sing, gee hy jou n koor van bo
Jy is Sy kind en veraltyd bly dit netso

Die kruis, opruis tot waar Hy verhuis
Is vir die volk deur Jesus mooi gewys
Hoe om lewe reg in Sy spore te stap
Tot die laaste koms vir ons eendag


(Koor)
Hy seën Sy Kind met geloof so sterk
Om berge met een woord te verskuif
Alles vir die wat glo dat Hy't gesterf
Op die kruis en toe na die hemel verhuis

Hy seën die volk met 'n Heilige Gees
Om nooit hier alleen op aarde te wees
Hy ken nie iets namens bang en vrees
'n Tydlose storie vertel steeds God leef


(Koor)
Hy seën Sy Kind met geloof so sterk
Om berge met een woord te verskuif
Alles vir die wat glo dat Hy't gesterf
Op die kruis en toe na die hemel verhuis

Hy seën die volk met 'n Heilige Gees
Om nooit hier alleen op aarde te wees
Hy ken nie iets namens bang en vrees
'n Tydlose storie vertel steeds God leef

Alles vir die wat glo dat Hy't gesterf,
gekruis en toe na die hemel verhuis
'n Tydlose storie vertel steeds God leef

'n Tydlose storie, bewys God leef


Tydlose Storie
© 2015 Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tydlose storie
AMEN op die mooiste jubel Loflied
3 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 1 uur oud


tydlose
Hierdie is voortreflik gepen en verwerk. Volpunte.
3 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 4 ure oud



AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar