Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(Vers 1)
Die waarheid le tussen my en jou
Kyk hoe vir is ons in die lewe nou
Jou stem 'n ewebeeld van ons pa
'n Groot geskenk, 'n boeta van bo

Meer as al die water in die see
Toe pa hierdie suster vir my gee
Jou naam gekoppel aan sy ou kitaar
Vir jou is ek nou en altyd daar


(Koor)
Tussen kitaar snare sal ons leef
Saam mekaar die hemele uitsweef
Saam sal ons die verhoog betree
En woorde met die wereld deel

As ek kon kies sou dit weer jy wees
Oor en oor, weer 'n keer
Op my knee, dankie liewe Heer
Vir die band wat ons deel


(Vers 2)
Soos die gees by 'n afrikaanse fees
Of die drome wat ons saam beleef
Tot die leeu en die lam saam kan staan
Sal ek en jy die verhoog opgaan


(Koor)
Tussen kitaar snare sal ons leef
Saam mekaar die hemele uitsweef
Saam sal ons die verhoog betree
En woorde met die wereld deel

As ek kon kies sou dit weer jy wees
Oor en oor, weer 'n keer
Op my knee, dankie liewe Heer
Vir die band wat ons deel


(Koor)
Tussen kitaar snare sal ons leef
Saam mekaar die hemele uitsweef
Saam sal ons die verhoog betree
En woorde met die wereld deel

As ek kon kies sou dit weer jy wees
Oor en oor, weer 'n keer
Op my knee, dankie liewe Heer
Vir die band wat ons deel

Op my knee, dankie liewe Heer
Vir die band wat ons deel
Vir die band wat ons deel


© 2015 Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vir altyd
pragtig
3 jaar 11 maande 3 weke 21 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar