Musiek & Lirieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee,
met n tikkie skeinheiligheid
Van ‘n polisiekar wat ver-langs verbyry
Was ons inspirasie onder ons palmboom

Ons het saamgesing en saamgelag
Daar van vreemdelinge ‘close’ vriende gemaak

met Laurika en Anton het ons ook gereeld saam gekuier
In die diepte van ons siel se waters ingebuier
Was ons op Donderdae konings ver gewaagd,
Met ons toekomsdrome op ons lippe uitgedra

Ons het saamgespeel en saamgedrink
Gereeld ‘n glasie met nog vreemdes geklink

Dit was ons ou maat
Ons talent uitstroop laataand
Ons wegraak in ons helde in die blou blou lug
Uitlaatklep vir stress in die dowwe lamplig

Saamgedans, saamgespeel op Potchefstroom,
Saam goeie vriende onder ons palmboom…

Iewers het realiteit ons tyd gesteel,
Het ons grootword ons vreugde daar beroof…
Ons het self vrywillig weggeleef
Minder tyd om ons harte te ontbloot…

Ons saamgesing en saamgehuil
Weerloos teen die palmboom se kuils…

Maar al het ons Donderdae verloor my pel
Het ons bymekaar gebly
Met stote en skrape oor die vel
Grootword saamgestry

Want Woensdag karaoke met Alanis sal ek survive
Solank ek Donderdae jou, vriendin, in my hart kan saamdra

Onder ons Palmboom saamgesing en saamgesing
Van vreemdelinge close vriende gemaak…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

DUDE....!
Tjomma! Ek kan nie glo jy het 'n song geskryf oor ons nie! Wow, well done! Dis awesome, hoor. Laat my heimwee kry en sommer 'n traan PUK... Doen my 'n guns? Mail dit vir my? Wil dit print en by ons ander songs sit? karinvantonder@ymail.com. Jy raak nie ouer nie - net beter! Mis jou baie,laat weet met n mail as jy weer Bloem toe kom? love u!
7 jaar 10 maande 1 week 6 dae 12 ure oud



Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar