Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Filosofies is dit goed om te leef asof dit vandag die laaste dag van die lewe is.

Dit is dan ook waarom dit my besluit is om nou, op hierdie oomblik net te doen wat gedoen moet word:

Dankie Woes vir wat jy beteken

Dankie Mandie en haar span vir julle onbaatsugtige ywer en harde werk om Woes se skete te herstel en aan die gang te hou.

Dankie aan almal op die Bestuur vir wat julle doen

Dankie Willem vir die voorreg om Woes daar te stel.

Ek wil nie eers dink aan die legio probleme nie en . . .

Ek speel graag hierdie opname net om te toon dat ek en ons almal hier op Woes alles waardeer en . . .

Baie dankie sê.

Willie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

VOOR...........DANKIE
Aan almal en ook vir jou!
5 jaar 5 maande 1 dag 20 ure oud


Dankie
Bravo en Amen Wolf. Saam se ons almal dankie!!
5 jaar 5 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


VOOR
Dis net so Wolf en ek skree: 'HOOR-HOOR! en sommer AMEN!'
5 jaar 5 maande 1 week 3 dae 8 ure oud


dankie
Dis n mooi gebaar.
5 jaar 5 maande 1 week 3 dae 20 ure oud


Ennnn . . .
voor ek nou nalaat: dankie Willie!
5 jaar 5 maande 1 week 3 dae 22 ure oud



LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar