Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


ek en jy gaan langs die Zambezi sit.
op haar oudste walle.
uit 'n hout mokoro kyk
hoe die wewers in die riete lyk

ek en jy gaan koes voor die walle water
by kaappunt
hulle gaan boog gooi oor die boeg
ons gaan sien hoe malmok hom sierlik sweef
in 'n wereld net sy eie leef

ek en jy gaan stap in Mkuze
walle hitte bewe oor luiperd en prooi
golwe flaminke dans oor die meer
in 'n dans wat net tyd self kan keer

ek en jy kan walle tussen ons
afbreek en platstoot
maar die wal is gebou
en die wal is so groot

en jou hart gaan weer by my kom woon
al is dit net 'n verweg droom



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Walle
Pragtig!
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud


walle
Baie dankie. Dis pragtig
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar