Musiek & Lirieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

 Ek wonder somtyds of ek sonder jou my dae kan oorleef.
Sonder jou sal my ou hart sy pad verloor – sy gees sal gaan le.

Se my, dat jy nog altyd die ou hart wil he.
Se my, dat ek nog altyd in jou drome le.
Belowe my, kan ons die lewe deurloop – hand in hand
En wys my vanaand.

Ek wonder somtyds – of jy nog weet hoeveel my hart – die hart jou wil he
Om hoe my weer te soen terwyl ons dans, en later langs my te le.

Se my dat jy nog liefde by my hart wil koop.
Se my dat ek nog altyd n jou drome loop.
Vra my kans ons met liefde saamloop – hand in hand.
En wys my vanaand.

Sax/ piano solo

Repeat chorus one> end   Woorde. Pat Smythe. Music Pat Smythe Keith Austin Dan Wilson Copyright Reserved. All Rights Reserved. Samro Registered  



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wys my vanaand
Woorde vol heimwee en 'n mooi versugting! Goed verwoord!
9 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 22 ure oud



beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar