Titel: liefdeslied
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
ek staar in jou oë
sien ons liefde vir mekaar
ek staar in jou oë...
Titel: Grondpad na die Liefde
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
vers 1:
Op grondpad of teer kronkelpad of Karoo
drink ek die skoonheid wat elke...
Titel: natuurprag
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
wanneer ek natuur aanskou
staar ek net oopmond
na werke van U hand
bome, valeie,...
Titel: loflied
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Sing ‘n splinternuwe lied tot die Heer
Te wonderlik het Hy geskep
Moue opgerol
Als...
Titel: agtergeblewe paradys
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
in jou dol en leë strate
in hartseer agterplase
is skoonheid diep, diep weggebêre
ver...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.