Musiek en lirieke

Titel: Skarlakenson vir my Pa - Anzé Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


waar die kyke
van jou onthou
hul te pletter loop
soos branders
teen skurwe rotse...




Titel: Nog Een Keer

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PLEK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


(Vers 1)
Hoe beskryf ons die perfekte liefde?
Watter woorde beskryf ons tye saam?
Waar...




Titel: Heilige Gees

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


(Vers 1)
Die kerk sing saam en bring eer
Skielik voel ons die gees daal...




Titel: Kabouters bestaan tog nie - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: HUWELIK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is terug na ‘n hele paar dae saam met die kleintjies. Chellie beleef haar...




Titel: Die misterie van 'n Gawe- Josh Groban

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


My stem . . .
dit breek –
na al die harde werk
hoekom?

Dit...






As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar