Musiek en lirieke

Titel: EK HOOR - Koekekranka

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ek hoor met jòù siel die loerie-geroep
in 'n boom agter jou perske wat bot;...




Titel: Windstil - Koekekranka

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dit is 'n windstillê lui lentedag
met varkore wat spierwit bloei
saam met 'n fyntuinmengelprag....




Titel: Verflenterde letsels - Evelyn van der Merwe

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: LETSELS

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Met jou ou flenter-vodde hoed,
oë stokstyf starend na niks,
diep-kerf plooi vergete gisters,
slegs...




Titel: As jy 'n Lente plant - Anze Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


daar waar jy
in my gedagtes
wegkruipertjie speel
maak jy my verbeelding wakker,
laat my...




Titel: Somewhere over the Rainbow - IZ

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: LIED

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Luister net hoe inspirerend en pragtig is hierdie lied






Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar